Die seders van Libanon Adriana Faling Author
2024-04-27 09:28:36
image1
Ilizabith, Pascale, Talitha en Yasmine: Vier vroue se paaie kruis; elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra. Ilizabith vrees vir haar lewe. Die man wat haar ontvoer en sy vrou gemaak het is onvoorspelbaar en boos. Sy paai h... Read more
Ilizabith, Pascale, Talitha en Yasmine: Vier vroue se paaie kruis; elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra. Ilizabith vrees vir haar lewe. Die man wat haar ontvoer en sy vrou gemaak het is onvoorspelbaar en boos. Sy paai hom en bly onderdanig. Tot twee vroue eendag aan haar deur klop, twee onverskrokke vroue wat die verloop van haar lewe omverwerp. In Libanon probeer Pascale haar roeping uitleef soos sy dit verstaan, maar sal haar ouers dit kan insien? In Pretoria is Talitha en Yasmine saam op skool, maar hulle wêrelde verskil hemelsbreed. Talitha veg vreesloos vir wat reg is, terwyl Yasmine net probeer oorleef en nooit voel of sy behoort nie. Met hierdie boek neem aktrise en skrywer Adriana Faling ons op 'n ontdekkingsreis deur die werklikheid van die vervolgde kerk. Vlugtelingkampe en mensehandel maak deel uit van die ongenaakbare wêreld waarin vier vroue lewensbelangrike besluite moet neem. Less
  • ISBN
  • 9780796321527
Author
Compare Prices
Available Discount
No Discount available