Donkerdrif
by Deon Meyer 2021-01-11 10:51:51
image1
’n Moord by die Kaapse Waterfront, koelbloedig. Maar eers moet Bennie Griessel en Vaughn Cupido op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendela... Read more
’n Moord by die Kaapse Waterfront, koelbloedig. Maar eers moet Bennie Griessel en Vaughn Cupido op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En al hul ondersoeke het ’n gemene deler: gierigheid. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • October 23, 2020
  • afr
  • 9780798181679
Author
Deon Meyer lives in Durbanville in South Africa with his wife and four children. Other than his family, Deon's big passions are motorcycling, music, reading, cooking and rugby. In January 2008 he reti...
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books