Griet skryf ’n sprokie
by Marita van der Vyver 2020-12-29 21:26:02
image1
Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart. Deur vele traumas kom sy tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak red haar: vir die res van die aand maak sy oond skoon. Haar shrink raai haar ... Read more
Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart. Deur vele traumas kom sy tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak red haar: vir die res van die aand maak sy oond skoon. Haar shrink raai haar aan om te skryf. Só kry Griet se storie gestalte, ’n storie van pyn en woede, verlig deur onvernietigbare humor. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • February 15, 2017
  • afr
  • 9780624078425
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books