Moerbeibos

by Dalene Matthee

2021-01-10 22:11:00

Compare Price
Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en... Read more
Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . . Less

Book Details

Publication date January 1, 1987
Languageafr
ISBN9780624065609

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 13.43
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 13.43
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free