'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

by Annelie Ferreira

2020-05-07 20:58:56

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se hui... Read more
Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret. Less

Book Details

Print pages120
PublisherHuman & Rousseau
Publication date June 25, 2013
ISBN9780798163309

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 6.49
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 6.49
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free