Speurder Kwaaikofski 9

by Jürgen Banscherus

2020-09-03 22:12:34

Compare Price
Bloot ’n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om ’n nuwe saak op te los. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na ’n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet... Read more
Bloot ’n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om ’n nuwe saak op te los. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na ’n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tref, beland hy in ’n baie gevaarlike situasie. Alleen en verdwaal in ’n doolhof van donker tonnels, kry die speurder uiteindelik snuf in die neus. Less

Book Details

Publication date August 15, 2014
Languageafr
ISBN9780798166584

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 5.32
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 5.32
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free