Vers en Vlam
by Jeanette Ferreira 2020-09-03 22:09:38
image1
In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem om die omvang van die Afrikaanse digkuns te verteenwoordig. Dit bevat o.a.: ’n kort verduideliking oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; ’n afdeling “Le... Read more
In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem om die omvang van die Afrikaanse digkuns te verteenwoordig. Dit bevat o.a.: ’n kort verduideliking oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; ’n afdeling “Leerfokus” oor die poësietegniek van die gedig; kontekstuele vrae en antwoorde wat leerders help met begrip en interpretasie en ’n afdeling “Vir jou joernaal en/of in die klas” wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • November 6, 2015
  • afr
  • 9780798171717
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free