1 Recce
by Alexander Strachan 2020-05-03 13:03:48
image1
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat... Read more
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se legendariese bevelvoerders besonderhede oor verskeie polities sensitiewe operasies. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • October 17, 2018
  • afr
  • 9780624081500
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free