23 Minute in die hel
                                            
                                        
                                                                                                Wonder jy ook soms oor die hel – bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir ...
                                Read more
                                                Wonder jy ook soms oor die hel – bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir God gegee het nie, kan waarsku.
                             Less