Ena Murray Omnibus 39

by Ena Murray

2020-09-03 22:18:42

Compare Price
In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf ’n moeder so na hul hart. En die aangewese ple... Read more
In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf ’n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop?En in Wag-’n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee ’n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-’n-bietjiebos van die lewe vasgevang. Less

Book Details

Publication date September 1, 2013
Languageafr
ISBN9780624065289

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 10.65
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 10.65
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free