Ettie Bierman Keur 5

by Ettie Bierman

2021-01-10 22:10:39

Compare Price
Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in ‘n krisis gedompel.  Is  dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit Barbara Slabbert en Adriaan van Zyl ... Read more
Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in ‘n krisis gedompel.  Is  dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit Barbara Slabbert en Adriaan van Zyl se skuld?Dit het alles so onskuldig vir die pragtige lugwaardin Mariette Neethling begin. ’n Ryk man, aantreklik, en hy was ooglopend verlief op haar. En nou het sy in ’n nagmerrie-situasie beland waar daar geen pad uit is nie. Mariette aan ’n lyntjie is nog een van Ettie Bierman se verhale wat die leser nie maklik sal neersit voordat die laaste bladsy gelees is nie.Ouverture op Overberg is leesgenot van die allerbeste. Volgens haar oom Jakob se testament sou Kobie Coetzee die plaas Overberg erf, mits sy met John Reynecke trou – die eienaar van die buurplaas wat sy van geen kant af ken nie. Less

Book Details

Publication date September 1, 2011
Languageafr
ISBN9780624050520

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 10.65
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 10.65
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free