'n Dans met die Dood: Joernaal van 'n anoreksielyer

by Aniel Botha

2020-05-07 20:23:44

Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer. Maar vir dié sensitiewe en begaafde skolier met ’n passie vir ballet was die woord ‘anorexia’, wat ‘a... Read more
Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer. Maar vir dié sensitiewe en begaafde skolier met ’n passie vir ballet was die woord ‘anorexia’, wat ‘aptytverlies’ beteken, eintlik ’n wanbenaming, want sy was gedurig honger - vir kos, vir rus, vir liefde en aanvaarding, maar veral vir die dood. Niemand, nie eens sy self nie, kon die redes vir haar selfvernietigende gedrag peil nie. Sy is uiteindelik op drie-en-twintigjarige ouderdom op aanbeveling van ’n sielkundige in ’n psigiatriese hospitaal opgeneem. ’n Dans met die dood is Aniel se eie aangrypende beskrywing van die ses weke wat sy in die eetsteurnisafdeling van dié hospitaal deurgebring het, en van die ander pasiënte wat sy daar ontmoet het. Die leser vergesel haar op haar pynlike reis terug van die afgrond, en kry onderweg diep ontstellende insigte in die gemoed van ’n anoreksielyer. Niks word verswyg nie - die leuens, die selfhaat, die komplekse en onstuimige liefde-haat-verhouding met kos, en die wanhopige hunkering na bevryding - of die dood. Less

Book Details

Print pages216
PublisherPenguin Random House South Africa
Publication date March 28, 2011
ISBN9781770221871

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 6.49
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 6.49
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free