'n Nuwe daeraad Susanna

by M. Lingua

2020-05-07 20:59:40

Adri Basson se droom om internasionale roem as mannekyn te verwerf, word ’n werklikheid toe ’n Franse modebaas haar raaksien. Maar al uitweg om ’n verblyfpermit in Frankryk te bekom, is ’n geriefshuwelik. Haar voorwaardes? Die... Read more
Adri Basson se droom om internasionale roem as mannekyn te verwerf, word ’n werklikheid toe ’n Franse modebaas haar raaksien. Maar al uitweg om ’n verblyfpermit in Frankryk te bekom, is ’n geriefshuwelik. Haar voorwaardes? Die kandidaat moet geen liefde van haar verwag nie, en ook nie op haar werk inbreuk maak nie. Want Adri se loopbaan beteken vir haar alles. Toe die hertog Luciano del Rusconi aanbied om met haar te trou, stem die ambisieuse Adri goedsmoeds in.Waarmee sy egter nie rekening hou nie, is dat die hertog sy eie voorwaardes het . . . Less

Book Details

Print pages224
PublisherTafelberg
Publication date November 30, 2014
ISBN9780624070382

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 3.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 3.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free