Om te onthou (eBoek)

by Karen Kingsbury

2020-09-10 10:14:17

Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11 Se... Read more
Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is. Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York. OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks. Less

Book Details

Publication date January 28, 2016
LanguageAfrikaans
ISBN22fc38e2-8d71-478d-9d6a-d1334378fb04
Karen Kingsbury, #1 New York Times bestselling novelist, is America’s favorite inspirational storyteller, with more than twenty-five million copies of her award-winning books in print. Her last d...

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Walmart eBooks by Rakuten Kobo In Stock Buy USD 8.09
Walmart eBooks by Rakuten KoboIn Stock
Format
Condition
Buy USD 8.09
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free