Seile op die horison

by Ena Murray

2020-09-03 22:12:08

Compare Price
Angelique Viret, diensmeisie van die adellike Jeanette du Val, word omgekoop om in die lelike eendjie se plek na die goewerneursbal vir die markies te gaan. Die beloning? Haar vryheid . . . Op een voorwaarde: Aspoestertjie mag geen drome oor ’n ... Read more
Angelique Viret, diensmeisie van die adellike Jeanette du Val, word omgekoop om in die lelike eendjie se plek na die goewerneursbal vir die markies te gaan. Die beloning? Haar vryheid . . . Op een voorwaarde: Aspoestertjie mag geen drome oor ’n prins op ’n wit perd koester nie. Sy is bloot die pragtige, vurige pion in die gravin se hande om markies Claude le Grand vir haar eie dogter aan te keer.Maar wat gaan die loon vir hierdie verraad wees? Bedrog bly nooit ongestraf nie – maak nie saak uit wie se hand die straf kom nie. Less

Book Details

Publication date June 30, 2014
Languageafr
ISBN9780624070764

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 3.94
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 3.94
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free