'n Week van passie

by Hetta Kotze

2020-05-07 20:26:49

Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf. Alhoewel sy ’n passie vir pediatrie het, besluit sy om in onkologie te spesialiseer. Sy aanvaar ’n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die... Read more
Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf. Alhoewel sy ’n passie vir pediatrie het, besluit sy om in onkologie te spesialiseer. Sy aanvaar ’n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die bekende Môreson-kliniek. Daar ontmoet sy Môreson se direkteur, Jonatan de Klerk van Jaarsveld. Jonatan is uit die staanspoor gefassineer deur die koel afgetrokke Wilmari wat niks met mans te doen wil hê nie en hom, ten spyte van sy gewildheid onder die vrouegeslag, as “te oud en bekrompe” afmaak.  Wilmari se seer oorheers alles in haar lewe en sy begrawe haarself in haar werk. Sal Jonatan se passie vir dié hardekop langbeendokter die verlede kan heel? Less

Book Details

Print pages224
PublisherTafelberg
Publication date September 1, 2011
ISBN9780624050469

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 3.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 3.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free