´n Toep vir Elke Stoep

by Helana Olivier

2020-05-16 13:44:18

Leef onbevrees, kry blitsantwoorde, probeer op koers bly terwyl jy nie moed verloor nie. Probeer om die regte ding te doen, terwyl jy die storms in jou lewe trotseer. Dalk kan jou eiesoortige reis ene van lig wees wat ander bemoedig.Tel ‘n Toep... Read more
Leef onbevrees, kry blitsantwoorde, probeer op koers bly terwyl jy nie moed verloor nie. Probeer om die regte ding te doen, terwyl jy die storms in jou lewe trotseer. Dalk kan jou eiesoortige reis ene van lig wees wat ander bemoedig.Tel ‘n Toep vir elke stoep op en lees ‘n kort gedeelte. Jy kan self besluit HOE jy daarop wil reageer.Plaas hierdie gids op ‘n plek waar jy dit selfs in die donker sal kan raakvat.Oor die SkrywerHelana Olivier, skrywer van verskeie boeke onder andere topverkoper “Ware verhale van hoop”, woon in Durban, Suid-Afrika. Sy is getroud en het drie volwasse kinders. Sy behaal ‘n B A graad en ‘n nagraadse diploma in vertaalkunde aan die Universiteit van Stellenbosch asook ‘n lisensiaat in spraak en drama. Sy is op die uitvoerende komitee van The South African Association of Speech and Drama Teachers.Sy het verskeie kursusse in berading gedoen en tree op as motiveringspreker. Less

Book Details

PublisherHelana Olivier
Publication date November 11, 2019
ISBN2940163396511

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 7.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 7.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free