Die Pro

by Leon de Villiers

2020-09-03 22:10:06

Compare Price
’n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is ’n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, ’n karakt... Read more
’n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is ’n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, ’n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer.Nou ook 'n rolprent met Ballade vir 'n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die rolverdeling van jong akteurs. Less

Book Details

Publication date October 1, 2015
Languageafr
ISBN9780624076544

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 6.71
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 6.71
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free