Die storm is verby

by Susanna M. Lingua

2020-09-03 22:12:39

Compare Price
Die noodlot skommel Ronel Zeiler se kaarte lelik deurmekaar toe ’n oorambisieuse Mathys Louw besluit om hul liefde te verraai ter wille van ’n skatryk Enid Killian se geld. ’n Flirtasie met Ronel is steeds op sy spyskaart . . . En o... Read more
Die noodlot skommel Ronel Zeiler se kaarte lelik deurmekaar toe ’n oorambisieuse Mathys Louw besluit om hul liefde te verraai ter wille van ’n skatryk Enid Killian se geld. ’n Flirtasie met Ronel is steeds op sy spyskaart . . . En om die Portugese markies Ramon de Malandrinos te laat glo dat Ronel eintlik ’n flerrie is, pla sy gewete glad nie. Wanneer Ronel na die Switserse Alpe vlug om Mathys uit haar hart te sny, kruis haar paaie weer met die gehate markies s’n. Ramon besef dat Mathys se aantygings ongegrond was . . . Net toe die liefde ’n brug tussen die blondekop en die dinamiese markies begin bou, breek Ramon se pa dit af. Hertog Duarte de Malandrinos sal enigiets doen om Consuela Valasques as skoondogter te kry. Hoe anders kan hy die winde van herinnering uit sy lewe weer? Want Ronel is feitlik die ewebeeld van sy geliefde Thea . . . Less

Book Details

Publication date March 30, 2015
Languageafr
ISBN9780624070429

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 3.94
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 3.94
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free