Die vrou in die blou mantel

by Deon Meyer

2020-09-03 07:08:02

Compare Price
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, “narcissist, p... Read more
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, “narcissist, psycho, real arsehole”, is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lê ’n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee. Less

Book Details

Publication date November 6, 2017
Languageafr
ISBN9780798176910
Author
Deon Meyer lives in Durbanville in South Africa with his wife and four children. Other than his family, Deon's big passions are motorcycling, music, reading, cooking and rugby. In January 2008 he reti...

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 9.72
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 9.72
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free