Reënboog op die horison

by Susanna M. Lingua

2020-09-03 22:12:22

Compare Price
Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag ’n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. ... Read more
Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag ’n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos ’n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie.Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie – die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer ’n spermtoets te laat doen – wat bewys hy is wel vrugbaar.Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is ’n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger – en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir kleinRaymond, die ewebeeld van sy Portugese pa.Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag ’n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos ’n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie.Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie – die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer ’n spermtoets te laat doen – wat bewys hy is wel vrugbaar.Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is ’n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger – en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir kleinRaymond, die ewebeeld van sy Portugese pa. Less

Book Details

Publication date May 30, 2015
Languageafr
ISBN9780624070443

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 3.94
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 3.94
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free