Oom Gert Vertel en Ander Gedigte (Afrikaans Edition)
image1
By C. Louis Leipoldt 19 Feb, 2019
oeke val nie in my smaak nie; Afrikaanse boeke bestaan daar nie, of nie genoeg nie: gevolglik lees ek net Engels." Die slotsom van dit alles is: die Afrikanerdom ly skade, en word van sy beginsels vervreem. Die gees tog is van oneindig groter waarde ... Read more
oeke val nie in my smaak nie; Afrikaanse boeke bestaan daar nie, of nie genoeg nie: gevolglik lees ek net Engels." Die slotsom van dit alles is: die Afrikanerdom ly skade, en word van sy beginsels vervreem. Die gees tog is van oneindig groter waarde as die vorm; en sal ons nou, in ons ywer om 'n seker, vir die Afrikaner verouderde vorm te behou, die gees veronagsaam? Die toestande in ons land is baie gunstiger vir die ontwikkeling van 'n nasionale skryftaal, as dit ooit in enige Europese land gewees het. Daar is by ons, byvoorbeeld, geen teenoormekaarstaande dialekte nie: inteendeel, ons taal is wonderlik eenvormig van die Kaap tot aan die Sambesie; en daar kan dus geen stryd ontstaan omtrent die basis van 'n algemene skryftaal nie. Ons het ook die voorreg om by die ontwikkeling van ons skryftaal, die hulp in te roep van die hedendaagse taalwetenskap om vir ons die beste woordvorme te bepaal in die paar gevalletjies, waar daar wel verskil van uitspraak bestaan, of om vir ons aan 'n praktiese, we ** Less
  • File size
  • Print pages
  • Publisher
  • Language
  • ISBN
  • 138.839 KB
  • 120
  • Public Domain Book
  • English
  • 1534932240
Leipoldt was a man of many parts and his importance as a major literary figure in South Africa is undisputed. He was the author of many published works, of both prose and poetry, including books on co...
Related Books